Ou Testament

Nuwe Testament

1 Tessalonisense 1:10 Die Boodskap (DB)

Die mense vertel ook dat julle baie uitsien na die dag dat Jesus uit die hemel na ons toe sal terugkeer. Jesus is God se eie Seun. God self het Hom uit die dood laat opstaan. Net Jesus kan ons red van die oordeel van God op die laaste dag.

Lees volledige hoofstuk 1 Tessalonisense 1

Kyk 1 Tessalonisense 1:10 in konteks