Ou Testament

Nuwe Testament

1 Petrus 5:12 Die Boodskap (DB)

Silvanus het my gehelp om hierdie kort briefie aan julle te skryf. Hy is ’n mede-Christen op wie ’n mens kan staatmaak. My doel met die brief is om julle moed in te praat deur julle weereens aan alles te herinner wat ons God vir ons gee sonder dat ons dit verdien. Dit is ware genade. Gryp dit met albei hande vas en moet dit nooit los nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Petrus 5

Kyk 1 Petrus 5:12 in konteks