Ou Testament

Nuwe Testament

1 Petrus 4:1 Die Boodskap (DB)

Jesus het as mens hier op aarde ook baie gely. As julle swaarkry, moet julle net soos Hy maak. Sy voorbeeld moet julle sterk maak. Iemand wat so swaarkry as mens, hou hom nie meer met die sonde op nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Petrus 4

Kyk 1 Petrus 4:1 in konteks