Ou Testament

Nuwe Testament

1 Petrus 3:9 Die Boodskap (DB)

As iemand lelik teenoor jou optree, moet jy nie op jou beurt lelik wees nie. Hou jou skerp tong in, al beledig iemand jou. God het julle die spesiale opdrag gegee om liewer mooi te praat van ander mense en om God te vra om vir hulle goed te wees. As julle dit doen, sal julle ook van God al die goeie dinge kry wat Hy beloof het.

Lees volledige hoofstuk 1 Petrus 3

Kyk 1 Petrus 3:9 in konteks