Ou Testament

Nuwe Testament

1 Petrus 3:8 Die Boodskap (DB)

Vir julle almal kom dit hierop neer: moenie dwarstrekkerig wees en elkeen sy eie kop volg nie. Wees sensitief vir mekaar se gevoelens. Soos jy jou eie broer of suster liefhet, moet julle mekaar liefhê. Gee vir mekaar om en moenie te veel van jouself dink ten koste van ander nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Petrus 3

Kyk 1 Petrus 3:8 in konteks