Ou Testament

Nuwe Testament

1 Petrus 2:17 Die Boodskap (DB)

Behandel almal met wie julle te doen kry beleefd en gemanierd. Teenoor julle mede-Christene moet julle liefdevol en lojaal wees. Erken en eer God as die groot en magtige Heerser, maar respekteer ook die leier van julle aardse regering.

Lees volledige hoofstuk 1 Petrus 2

Kyk 1 Petrus 2:17 in konteks