Ou Testament

Nuwe Testament

1 Petrus 1:10 Die Boodskap (DB)

Die boodskappers van God, die profete, het lank gelede al gesê dat God vir julle wonderlik goed gaan wees, selfs al verdien julle dit nie. Hulle het baie moeite gedoen om te probeer uitvind wat God presies in gedagte gehad het toe Hy gesê het dat Hy mense gaan red. Hulle wou agterkom wanneer en hoe alles sou gebeur.

Lees volledige hoofstuk 1 Petrus 1

Kyk 1 Petrus 1:10 in konteks