Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 9:25 Die Boodskap (DB)

As iemand ’n resies wil wen, oefen hy eers hard. Met ’n gewone resies is die prys vir die wenner klein, maar in die resies van hierdie lewe is die prys vir die wenner baie groot en dit hou vir altyd.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 9

Kyk 1 Korintiërs 9:25 in konteks