Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 9:24 Die Boodskap (DB)

Julle weet dat al hardloop ’n klomp mense in ’n resies daar net een wenner kan wees. Moenie die spel van die lewe speel met die doel om tweede te kom nie. Leef jou lewe so dat jy wen.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 9

Kyk 1 Korintiërs 9:24 in konteks