Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 9:22 Die Boodskap (DB)

As ek tussen mense is wie se geloof nie sterk is nie en wat nog met allerhande probleme sukkel, probeer ek my gedurig in hulle posisie indink sodat ek hulle kan help om beter Christene te word. Wat daar ook al van my gevra word om mense na die Here toe te lei, is ek bereid om te doen.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 9

Kyk 1 Korintiërs 9:22 in konteks