Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 9:21 Die Boodskap (DB)

Vir ander mense wat nie eens weet van God se wet nie, maak ek asof ek ook nie so ’n wet het om na te luister nie. Dit beteken egter nie dat ek doen wat ek wil nie, want ek moet gehoorsaam wees aan God se wet. Ek moet luister na wat Jesus van my vra. As ek my egter so by die mense aanpas, kan ek ook van hulle na Jesus toe lei.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 9

Kyk 1 Korintiërs 9:21 in konteks