Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 9:13 Die Boodskap (DB)

Julle weet mos self dat die mense wat in die tempels werk genoeg kry om van te lewe by die mense wie se tempel dit is. Die Here het ook duidelik vir ons as Christene gesê wat ons moet doen.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 9

Kyk 1 Korintiërs 9:13 in konteks