Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 9:12 Die Boodskap (DB)

As julle voel dat julle mense wat geestelik onder julle werk so wil help, behoort julle ons nie eintlik voor in die ry te laat staan nie?Maar ons het liewer stilgebly as om vir julle te vra om ons te help om die pot aan die kook te hou. Ons wou nie hê dat enigiets wat ons doen mense moes afsit om na die wonderlike boodskap oor Christus te luister nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 9

Kyk 1 Korintiërs 9:12 in konteks