Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 7:32 Die Boodskap (DB)

Ek wil nie hê dat julle julle onnodig oor allerhande dinge moet sit en kwel nie. As ’n mens byvoorbeeld ongetroud is, het jy baie tyd om aan die Here se dinge af te staan. Jy kan jou aandag daarop toespits om vir die Here te werk.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 7

Kyk 1 Korintiërs 7:32 in konteks