Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 7:31 Die Boodskap (DB)

Dieselfde geld vir jou houding as jy inkopies doen of jou met die alledaagse dinge besig hou. Jy moet nie toelaat dat jou lewe in hierdie soort dinge vasgroei nie. Hierdie wêreld met al die dinge wat ons ken, sal nie vir altyd hou nie. Die einde van die wêreld is naby.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 7

Kyk 1 Korintiërs 7:31 in konteks