Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 7:15 Die Boodskap (DB)

Maar as die nie-Christen wil skei, laat hy dit doen. Die Christen hoef in so ’n geval nie te voel hy doen iets verkeerds as die nie-Christen sy goed vat en loop nie. Dit is beter so as om in onmin saam te leef, want God wil hê sy kinders moet in vrede leef.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 7

Kyk 1 Korintiërs 7:15 in konteks