Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 6:19 Die Boodskap (DB)

Het julle dan vergeet dat julle liggaam die blyplek van die Heilige Gees self is? Die Gees bly mos in julle; God self het die Gees vir julle gegee. Dit beteken dat julle nie julle eie baas is nie en dat julle nie maar met julle liggaam kan doen wat julle wil nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 6

Kyk 1 Korintiërs 6:19 in konteks