Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 6:18 Die Boodskap (DB)

Maak dat julle wegkom van verkeerde seksuele dinge af. Bly daarvan weg. Allerhande ander sondes raak nie jou liggaam so direk nie. Maar as jy op seksuele gebied verkeerde dinge begin doen, is jou liggaam direk daarby betrokke. Die verkeerde dinge gebeur nie daar ver nie, maar in en met jou liggaam.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 6

Kyk 1 Korintiërs 6:18 in konteks