Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 5:9 Die Boodskap (DB)

In my vorige brief het ek julle gevra om weg te bly van mense af wat nie weet hoe om hulle behoorlik op seksuele gebied te gedra nie. Dit lyk my of julle my verkeerd verstaan het.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 5

Kyk 1 Korintiërs 5:9 in konteks