Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 5:8 Die Boodskap (DB)

Laat ons dan die fees hou. Maar om dit te hou moet daar niks van al die lelike dinge waarvan God nie hou nie, soos ou suurdeeg in ons oorbly nie. Al wat vir die gemeente moet oorbly, is om skoon te leef en te doen wat reg is.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 5

Kyk 1 Korintiërs 5:8 in konteks