Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 4:15 Die Boodskap (DB)

Onthou dit, julle kan duisende mense hê wat vir julle baie dinge oor Christus leer, maar julle kan net een geestelike vader hê. Ek is julle geestelike vader. Ek het julle geestelike vader geword toe julle vir die eerste maal by my die wonderlike boodskap oor Jesus Christus gehoor het.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 4

Kyk 1 Korintiërs 4:15 in konteks