Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 4:13 Die Boodskap (DB)

As mense op ons vloek, sê ons mooi dinge vir hulle terug. As hulle ons wegjaag of die polisie op ons sit, verdra ons dit maar geduldig. Ons bly gaaf, al sê hulle die lelikste dinge van ons. Ons is die skuim van die samelewing. Mense dink niks van ons nie. So gaan dit tot vandag toe nog.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 4

Kyk 1 Korintiërs 4:13 in konteks