Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 4:1 Die Boodskap (DB)

Moenie van ons, wat julle geestelike leiers is, iets maak wat ons nie is nie. Ons is net mense wat vir Jesus werk. God het ons gevra om aan julle die dinge oor Hom te vertel wat julle nie weet nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 4

Kyk 1 Korintiërs 4:1 in konteks