Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 2:14 Die Boodskap (DB)

Iemand wat net op ’n menslike vlak bly dink en net glo wat mense kan verklaar, sal nie ’n woord van God se geestelike boodskap wil aanvaar nie. Dit sal nie vir hom sin maak nie en hy sal nie kan verstaan hoe op aarde dit moontlik kan wees nie. Die fout lê by hom en nie by die dinge wat hy nie kan verstaan nie. Hy is die een wie se oë heeltemal toe is vir die geestelike dinge. Net die Heilige Gees kan hierdie dinge vir ’n mens duidelik maak.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 2

Kyk 1 Korintiërs 2:14 in konteks