Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 2:13 Die Boodskap (DB)

Ons vertel julle dus nie allerhande slimmighede wat ons by ander mense gehoor of in boeke gelees het nie. Wat ons julle vertel, het ons by die Gees self geleer. Dit is God se geestelike boodskap.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 2

Kyk 1 Korintiërs 2:13 in konteks