Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 16:3 Die Boodskap (DB)

Al wat dan nodig sal wees, is dat julle ’n paar persone moet aanwys om die geld na Jerusalem toe te vat. Ek sal vir hulle briewe saamgee sodat wanneer hulle in Jerusalem kom, die mense hulle vriendelik sal ontvang.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 16

Kyk 1 Korintiërs 16:3 in konteks