Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 16:19 Die Boodskap (DB)

Die gemeentes hier in Asië stuur vir julle groete. Akwila en Priscilla saam met almal wat in hulle huis bymekaarkom, stuur spesiaal vir julle as mede-Christene baie liefde.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 16

Kyk 1 Korintiërs 16:19 in konteks