Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 16:16 Die Boodskap (DB)

Hulle was van die begin af meer as gewillig om mede-Christene te help waar hulle kan. Sulke mense se voorbeeld moet julle volg en almal wat saam met hulle vir die Here woel en werskaf.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 16

Kyk 1 Korintiërs 16:16 in konteks