Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 15:3 Die Boodskap (DB)

Soos ek die boodskap van ander gehoor het, het ek dit ook vir julle vertel. Die hart van alles is dít: Christus het gesterf sodat ons nie self sal moet sterf vir al die verkeerde dinge wat ons voor God gedoen het nie. Dit is presies wat die Skrif voorspel het sou gebeur.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 15

Kyk 1 Korintiërs 15:3 in konteks