Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 15:2 Die Boodskap (DB)

Toe julle hierdie goeie nuus gehoor het, het julle mos Christene geword, natuurlik mits julle nie allerhande afdraaipaadjies vat nie, maar dit glo soos ek dit vir julle vertel het. As julle egter ’n ander pad loop, stap julle weg van God af wat julle red en kan julle net sowel ophou glo, want dit alles sal julle niks help nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 15

Kyk 1 Korintiërs 15:2 in konteks