Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 11:7 Die Boodskap (DB)

’n man moet dit juis nie doen nie, uit respek vir God. Iets van die grootheid van God moet in die man sigbaar word. As teken daarvan moet hy dus nie iets op sy kop sit nie. Deur die klere wat ’n vrou aantrek, moet sy weer iets van haar respek vir haar man wys. Julle vra waarom.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 11

Kyk 1 Korintiërs 11:7 in konteks