Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 11:21 Die Boodskap (DB)

Julle wag dan nie eens vir mekaar nie en deel ook nie julle kos wat elkeen saamgebring het met mekaar nie. Sonder om om te gee of jou medegelowige langs jou doodgaan van die honger, sal jy jou trommeldik eet en nog te veel wyn ook drink. Maar jy sal nie daaraan dink om vir hom langs jou ook ietsie aan te bied nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 11

Kyk 1 Korintiërs 11:21 in konteks