Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 11:18 Die Boodskap (DB)

Ek hoor byvoorbeeld dat as julle veronderstel is om as gemeentelede saam te wees, julle groepe vorm wat elkeen sy eie ding doen. Soos ek julle ken, weet ek dat wat ek gehoor het nie sommer praatjies is nie. Die gedwarstrekkery is nie net sleg nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 11

Kyk 1 Korintiërs 11:18 in konteks