Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 11:13 Die Boodskap (DB)

Werk dit nou vir julleself uit: Is dit reg vir ’n vrou om met God te praat terwyl sy geen respek vir haar man het nie en dit wys deur nie ons gebruik te respekteer en iets op haar kop te sit nie?

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 11

Kyk 1 Korintiërs 11:13 in konteks