Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 10:30 Die Boodskap (DB)

As ek vir God dankie sê vir die kos en lekker eet, hoe kan iemand dan sê dat dit verkeerd is om die kos te eet? Deur daarvoor dankie te sê erken ek mos dat dit van God af kom.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 10

Kyk 1 Korintiërs 10:30 in konteks