Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 10:18 Die Boodskap (DB)

Kom ons gaan steek weer kers op by wat onder die Joodse volk gebeur. Mense wat ywerig alles doen wat hulle godsdiens van hulle vra, wil eintlik daarmee sê dat hulle die god van daardie godsdiens erken en dien, nie waar nie?

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 10

Kyk 1 Korintiërs 10:18 in konteks