Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 10:11 Die Boodskap (DB)

God het hulle ’n voorbeeld vir ons gemaak. Ons kan dus nie sê dat ons nie gewaarsku is nie. Dit staan lewensgroot in die Skrif geskryf vir ons wat in die tyd leef net voor die Here weer kom. In dié tyd sal dit nie met die Christene net goed gaan nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 10

Kyk 1 Korintiërs 10:11 in konteks