Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 1:7 Die Boodskap (DB)

Ja-nee, julle het niks nodig nie, want God sorg dat julle kry wat julle op geestelike gebied nodig het. Julle sien ook opgewonde daarna uit dat ons Here Jesus Christus weer na ons toe kom sodat almal Hom kan sien. Niemand sal dan ’n enkele skewe woord teen julle kan sê nie. Hy sal julle nie in die steek laat nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 1

Kyk 1 Korintiërs 1:7 in konteks