Ou Testament

Nuwe Testament

1 Johannes 4:6 Die Boodskap (DB)

Ons is kinders van God. Wie ook ’n kind van God is, luister na ons. Wie egter nie ’n kind van God is nie, luister nie na ons nie. So kan ons weet wanneer ons met die Gees van waarheid te doen het en wanneer die gees van bedrog en misleiding aan die werk is.

Lees volledige hoofstuk 1 Johannes 4

Kyk 1 Johannes 4:6 in konteks