Ou Testament

Nuwe Testament

1 Johannes 4:3 Die Boodskap (DB)

Daarteenoor het enigiemand wat Jesus nie erken vir wie Hy is nie, nie die Gees wat van God af kom nie. Die gees van die antichris is met hom besig. Julle het mos gehoor dat hierdie gees aan die kom is. Wel, dit is nou hier!

Lees volledige hoofstuk 1 Johannes 4

Kyk 1 Johannes 4:3 in konteks