Ou Testament

Nuwe Testament

1 Johannes 4:17 Die Boodskap (DB)

So bereik die liefdevolle God sy doel met ons: ons kan die oordeelsdag met vrymoedigheid, sonder om bang te wees, tegemoetstap. In hierdie wêreld is ons situasie immers presies dieselfde as Jesus s’n. Waar daar liefde heers, is daar nie plek vir vrees nie, veral nie vrees vir God se finale oordeel nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Johannes 4

Kyk 1 Johannes 4:17 in konteks