Ou Testament

Nuwe Testament

1 Johannes 4:10 Die Boodskap (DB)

Dit is dié soort liefde waarvan ek praat: dit gaan nie oor die liefde waarmee ons God liefhet nie. Nee, dit gaan oor die liefde waarmee God ons liefhet. Hierdie liefde het gemaak dat Hy sy Seun gestuur het met ’n doel: om te sorg dat al ons sondes vergewe word.

Lees volledige hoofstuk 1 Johannes 4

Kyk 1 Johannes 4:10 in konteks