Ou Testament

Nuwe Testament

1 Johannes 4:1 Die Boodskap (DB)

Liewe vriende, moenie enige persoon glo wat beweer hy sê dit of dat onder die invloed en leiding van die Gees nie. Ondersoek en toets eers hierdie “geestesuitsprake”. Kyk of die oorsprong daarvan regtig by God lê; die wêreld is vol vals profete.

Lees volledige hoofstuk 1 Johannes 4

Kyk 1 Johannes 4:1 in konteks