Ou Testament

Nuwe Testament

1 Johannes 1:6 Die Boodskap (DB)

Hou dit nou in gedagte vir die volgende vraag: As ons rondvertel dat ons deel van God se intieme familie is, maar ons dade verklap die teenoorgestelde, wat maak dit van ons? Dit maak van ons skaamtelose leuenaars! Dit is soos mense wat sê hulle hou net van die lig, maar as jy hulle soek, sit hulle in die donker. So weerspieël ons mos nie die waarheid en egtheid wat eie aan ’n kind van God die Almagtige is nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Johannes 1

Kyk 1 Johannes 1:6 in konteks