Ou Testament

Nuwe Testament

1 Johannes 1:5 Die Boodskap (DB)

Jesus het vir ons belangrike dinge kom sê. Ons het mooi na Hom geluister. Wat Hy vir ons gesê het, vertel ons nou weer vir julle. God kan vergelyk word met die lig wat skyn. Soos die lig die duisternis verdryf, so verdryf die teenwoordigheid van God die Bose heeltemal.

Lees volledige hoofstuk 1 Johannes 1

Kyk 1 Johannes 1:5 in konteks