Ou Testament

Nuwe Testament

Sefanja 2:9 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here wat oor alles regeer, die God van die Israeliete, sê:“So seker soos Ek lewe,die Moabiete en die Ammonietesal word soos Sodom en Gomorra.Daar waar hulle nou woon,sal net doringbossies groei,dit sal wees soos wanneer daarbaie sout in die grond is.Daar sal nooit weeriemand woon nie.Die mense van my volkwat nog lewe,sal die Moabiete en die Ammonietese goed vaten in hulle land gaan woon.”

Lees volledige hoofstuk Sefanja 2

Kyk Sefanja 2:9 in konteks