Ou Testament

Nuwe Testament

Sagaria 9:15 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here wat oor alles regeer, sal sy volk beskerm.Hy sal sy slingervel gebruik en hy sal sy vyande oorwin. Die klippe uit sy slingervel sal vol bloed word, so vol bloed soos die bakke by die altaar en soos die hoeke van die altaar. Die vyande sal die klippe hoor aankom en dit sal wees soos wanneer wyn borrel.

Lees volledige hoofstuk Sagaria 9

Kyk Sagaria 9:15 in konteks