Ou Testament

Nuwe Testament

Sagaria 9:14 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here sal bokant sy volk verskyn en Hy sal sy pyle skiet soos weerlig. Die Here sal die ramshoring blaas en Hy sal kom in ’n stormwind uit die suide.

Lees volledige hoofstuk Sagaria 9

Kyk Sagaria 9:14 in konteks