Ou Testament

Nuwe Testament

Sagaria 9:11 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here sê ook: “My volk, Ek het ’n verbond gemaak met julle en bloed op julle gegooi. Daarom sal Ek julle mense nou terugstuur. Ander volke het hulle gevang en na ander lande gevat en hulle in putte gegooi wat leeg is. Ek sal hulle nou terugstuur na julle toe.

Lees volledige hoofstuk Sagaria 9

Kyk Sagaria 9:11 in konteks