Ou Testament

Nuwe Testament

Sagaria 9:10 Bybel vir Almal (ABA)

Ek sal die oorlogkarre verwoesen die perde doodmaak.Ek sal die pyl en boog stukkend breek,die mense van Efraimen Jerusalem maak oorlog daarmee.Dan sal die koning vrede maakmet die ander volke.Hy sal oor hulle regeer,van die een seetot by die ander see,van die Eufraat-rivier en verder,oor die hele aarde.”

Lees volledige hoofstuk Sagaria 9

Kyk Sagaria 9:10 in konteks